Angus Buchan (CD/DVD) - Hoop vir n Nasie

SKU houtd 014
"Angus Buchan se boodskap van hoop het die land aan die brand! Nou, vir die eerste keer op een lewens-verrykende stel is 'n nuwe boodskap van hierdie inspirasionele man op DVD. PLUS 'n musiek-CD propvol gunsteling-liedjies van geloof en afwagting! Verwag om gemotiveerd en bemoedig te word!
1. Halleluja In My Hart - Retief Burger
2. Hoe Groot Is Ons God ' Stass
3. Op vaste Fondamente - Louis Brittz
4. Kyk Hy Kom - Danie Botha
5. U liefdeslied Vir My - Julius Magan
6. Alles Nuut - Carli Lessing
7. Leeu Van Juda ' Trimonie
8. L' My Lewe Neer - Aanbiddingsbelewenis, NG Moreletapark
9. Gekruisigde Hande - Louis Brittz
10. U Is Die Lig In My - Johan Scholtz & Karien Coertze
11. Wat Kan Mens S' (Here, U Is Asemrowend)
- Aanbiddingsbelewenis, Sing Uit!"
    Your Price R 109.95
    Quantity