Afrikaans is groot Vol.2 - Various

SKU dvdjuke 09
Die grootste verkopers en treffers van die afgelope jaar saamgevat in 'n ongelooflike versameling. Sluit in die splinternuwe videos, 'Spieeltjie' van Bobby van Jaarsveld, ‘Liewe ouers’ van Robbie Wessels en Lianie se ‘Skooljare’.
Die' unieke versameling bevat nie minder nie as 21 liedjies ‐ beslis 'n bonus vir elke liefhebber van Afrikaanse musiek videos. Die' Afrikaanse samestelling van die jaar wat beslis Groot gaan wees.

1. Bobby van Jaarsveld – Spieeltjie
2. Bok van Blerk – Tyd om te trek
3. Robbie Wessels – Liewe ouers
4. Lianie May – Skooljare
5. Theuns Jordaan – Kouevuur
6. Robbie Wessels – Player 23
7. Gerhard Steyn – Baby tjoklits
8. Vaughan Gardiner – Gooi jou arms om my
9. Eden – Aan Jou Vas
10. Andriette – Napoleon
11. Neil Somers – Anderkant Atlantis
12. Bok van Blerk– Die Kaplyn
13. Cheree – In my drome
14. Andriette en Willem Botha – Hoe meer ons dit doen
15. Rudi en Corlea – As ek sing
16. Lianie May– Geskenk uit Bethlehem
17. Arno Jordaan - Engele
18. Isak Davel – Verlei My
19. Wasserfall – Suikerbos
20. Wynand en Cheree – Dit is ons lewe
21. Flipacoin - Jy doen dit vir my
    Your Price R 139.95
    Quantity