Afrikaans is groot - Various

SKU cdjuke 13
"Die grootste verkopers en treffers van die afgelope jaar saamgevat in 'n ongelofelike versameling. met die splinternuwe treffer, 'Pa en seun' van Bok van Blerk en Steve Hofmeyr.

Die' unieke versameling bevat nie minder nie as 19 liedjies - beslis 'n bonus vir elke liefhebber van Afrikaanse musiek.

1. Pa en seun (Bok van Blerk,Steve Hofmeyr)
2. Jy soen my nie meer nie (Lianie May)
3. Kniee lam (Eden)
4. Jou skaduwee (Juanita du Plessis)
5. Sprokie vir 'n stadskind (Theuns Jordaan)
6. La la liedjie (Guillaume)
7. En ek draai (Arno Jordaan)
8. Is jy in of uit (Isak Davel)
9. Hou jy nog van my (Dana Winner)
10. Skipskop (Theuns Jordaan en Juanita du Plessis)
11. Tussen jou en my (Dozi)
12. 54 5de straat (Eden)
13. 68 Chevy (Bok van Blerk)
14. Toeter skoetrer (Nic Stevens)
15. Ek wil by jou wees (Karen Ferreira)
16. Hier in my hart (Jay)
17. Wat het gebeur by Aliwal Noord (Albert de Wet)
18. Suikerbos (Wasserfall)
19. Happy dayz (Ettienne Steyn)
"
    Your Price R 119.95
    Quantity