Barney skoenlappers en goggas
SKU
SHTDA-002
Baby Bop is treurig omdat haar troetel-ruspe, Monty, weggeraak het. Barney en die ander wil haar help om hom te kry. Baby Bop is verras toe sy Monty binne-in ’n papie ontdek. Almal is opgewonde om Monty te vind – nou ’n pragtige skoenlapper!
|